

WETTIGE HUWELIKSBEVESTIGER
LEGAL WEDDING OFFICIANT
Interkerklike Christelike Troues
Non-Denominational Christian Weddings
INFORMASIE/INFORMATION
OOR MY
ABOUT ME
MY DIENSTE
MY SERVICES
WAT EK BENODIG VAN U
WHAT I NEED FROM YOU
FOTO'S/PHOTO'S
Ek is 'n Pastoor Loretta Vosloo en is ‘n wettige huweliksbevestiger. Ek doen interkerklike christelike troues en is nie gebonde daaraan om julle net in 'n spesifieke kerk te trou nie. Ek trou julle dan waar ookal die venue is of as julle nie 'n venue het nie en julle is haastig om te trou, kan ek julle by my huis ook in die huwelik verbind.
I'm a Pastor Loretta Vosloo and a legal wedding officiant. These are non-denominational christian weddings and I'm not bound to marrying you in a spesific church. I marry you at the venue you booked, or if you are in a hurry to get married, I can also accomodate you in the privacy of my home.
Die huweliks seremonie wat ek as Pastoor lewer, duur ongeveer ‘n halfuur (Gedagte word gedeel). Daarna behartig ek die huweliks formulier en huweliks beloftes. Die Troulisensie sal ook direk na die troue met die teken van die trouregister uitgereik word.
Ek maak seker dat die registrasie van julle huwelik by Binnelandse Sake geregistreer word nadat alle dokumentasie ingedien is. Ek volg dan op totdat julle huwelik by Binnelandse Sake geregistreer is en stel julle dan in kennis daarvan.
The wedding ceremony is approximately half an hour (Sharing out of Bible). After this, I then move onto the wedding format and the wedding vows. The original wedding license and a copy of the signed register will then be handed over directly after the ceremony. I then take in my register and make sure that your marriage is finalized and registered at Home Affairs. I inform you as soon as this has been taken care of.
Die wettige aspek van julle huwelik is die verkryging van al die dokumente wat ek benodig vir die invul van die trouregister. Kontak my asb. dadelik sodra julle besluit het om van my dienste gebruik te maak sodat finale bespreking gemaak kan word en verdere besonderhede bespreek kan word soos petrol onkostes onder andere. Alles wat ek benodig, word op my besprekenings vorm vereis. Die vorm is hierbo beskikbaar en julle kan hom aflaai.
The legal aspect of the wedding is the obtaining of all needed documents in order to complete the marrige register. Please contact me as soon as you have made a decision to make use of my services in order to finalize arrangements and further discussions relating to petrol costs among others. Everything that I require is on my booking form. The form is available above and you can download it.
Paartjies wat ek getrou het Couples that I married


I'm a Description

I'm a Description